Skip to content

Vriendskap (Gedeelte 1)

Eienskappe van Vriendskap

“Julle is die uitverkope volk van God wat Hy baie lief het. Daarom moet hulle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees.” Kolossense 3:12

Hierdie vers sê dit alles, nie waar nie? Hierdie is die eienskappe wat jy in ’n vriendin wil hê; simpatie om in jou pyn te deel, goedheid om jou deur die moeilike tye te help en die goeie tye te vier, nederigheid wat jou soms laat wen en jou ophelp, sagtheid wanneer jy teleurgestel en die geduld om jou weer te laat probeer.

Dank God as jy so ’n vriendin het. Maar onthou die opdrag in hierdie vers: jy moet jouself met hierdie eienskappe aantrek. As jy dit doen, sal jy dit ook na jou vriendskappe bring. Onthou ook dat jy nie party van hierdie eienskappe kan kies nie en die res uitlaat nie. Elkeen van hulle moet deel word van jou persoonlikheid en daarom met jou vriendinne gedeel word.

Leave a Comment