Skip to content

Inspirasie Stories

God het jou nie vergeet nie

Psalm 22:25 “ Wanneer ’n mens swaarkry, ’n mens wat homself nie kan red nie, dan het die Here nie gemaak of dit nie belangrik is nie. Hy het nie sy gesig weggedraai van so ’n mens nie, Hy het gehoor toe ek geroep het en gevra het dat Hy my moet help” ABA Die…
Read More

Wat is ’n ma? Deur die oë van ’n kind….

’n Ma deur die oë van ’n kind Ma’s is baie mooi, hulle kleur hulle gesigte in. Ma’s lees vir mens stories Ma’s kan goed sien, as jy klaar gebad het sien hulle dis nog vuil agter jou ore. As jy stout is sien hulle deer ‘n muur en vra wat jy al weer doen.…
Read More

Liefdevolle Dissipline

Dit is nog donker wanneer ek opstaan in die week vir werk.. Dit is eintlik vir my so lekker, want dit is doodstil. Wanneer ek in die bad sit, kom sit my klein grys bol kat op die bad se rand om met my te gesels. Dit is so lekker want ek kan daardie tyd…
Read More

Die Hartklop van n pa

Die verlange vir my pa word elke jaar en elke dag net al hoe meer en meer. Mense sê dat dit sal elke jaar net beter word, ja die hartseer het verander na blydskap, maar die hartklop van my pa mis ek al hoe meer. Die verhouding tussen my man en my dogtertjie laat my…
Read More

Vriendskap (Deel 2)

Die koste van vriendskap Ons gebruik van die woord vriend is dikwels taamlik nalatig. Deels is dit die gevolg van Facebook waar “like” gelyk is aan vriend. Hiermee verloor ons die betekenis van wat vriendskap in die Bybel werklik is. Vriendskap is meer as aangename geselskap. Miskien is ware vriendskap vandag skaars omdat dit baie…
Read More

Vriendskap (Gedeelte 1)

Eienskappe van Vriendskap “Julle is die uitverkope volk van God wat Hy baie lief het. Daarom moet hulle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees.” Kolossense 3:12 Hierdie vers sê dit alles, nie waar nie? Hierdie is die eienskappe wat jy in ’n vriendin wil hê; simpatie om in jou pyn te deel, goedheid om…
Read More