Please remind me of new stories/videos and content as it becomes available

Ek weet dat die jaar nou al begin het, maar ons gesin was nog tot vandag toe in vakansie mode….

More is dit weer terug na, werk, kinders regmaak en voorberei vir skool (ja wat eers oor n week begin). Besig, besig en meer besig.

Ek begin gelukkig nie more werk nie, ek is nog op kraam verlof (wel dit is ook werk) maar dit bly nie net by baba groot maak nie – daar is huis skoonmaak, was goed was ens… Ja ek is nou maar n huisvrou ook en kom ek se vir julle – dit is nie grappies om n huis vrou te wees nie….

So vooruitsigte vir 2020 – ons gesin begin n nuwe hoofstuk die jaar – ons bly in n nuwe dorp, bou van n nuwe gedeelte van werk, groot maak van nog n wonderwerk prinses, nuwe skool vir my 1ste prinses, dit is so Baie nuwe dinge…

Maar ek en my man sit ons koppe by mekaar en gebruik nie ons eie instruction manuel nie maar ons gebruik God se instruction manuel – God se Woord Die Bybel

Proverbs 18:10 The name of the Lord is a strong tower; the righteous run into it and are safe.

Nehemiah 8:10 Do not grieve, for the joy of the Lord is your strength.

Isaiah 41:10 So do not fear, for I am with you; do not be dismayed, for I am your God. I will strengthen you and help you; I will uphold you with my righteous right hand.

Exodus 15:2 The Lord is my strength and my song; he has given me victory. This is my God, and I will praise him—  my father’s God, and I will exalt him!

Psalm 9:9-10 The Lord is a refuge for the oppressed, a stronghold in times of trouble.

Psalm 34:10b Those who seek the Lord lack no good thing.

Leave a Comment