Please remind me of new stories/videos and content as it becomes available

OVERCOMER (2019)

Dit gebeur altyd met ons dat wanneer ons n Christelike movie kyk dat dit net die regte tyd is wanneer ons dit kyk. Ek het nou gedink om vir julle n paragraaf te skryf waaroor die fliek gaan, maar ek het sommer besluit dat dit beter gaan wees dat julle sommer die trailer self kyk

Ek wil nie te veel vertel van die fliek nie maar een ding wat ek vir julle wil vra om oor te dink….

“WHO DO YOU THINK YOU ARE”

Dit het my nogals baie laat wonder…

Gaan kyk asseblief die movie – dat die hele gesin sommer dit ook gaan beloer.

Laat weet my asseblief wat julle van die fliek dink…..

Leave a Comment