Please remind me of new stories/videos and content as it becomes available

Ek besef nou toe ek op my kalender kyk en met Ryno gesels op watter dag ons in die “Lockdown” is, toe dink ek heel eerste hoe lank dit nog gaan aangaan, wat ek met my 5 jarige gaan doen ens. het ek sommer dadelik moedeloos geraak.

Meny het dadelik gevra hoe lank gaan dit nog wees en ons antwoord aan haar was “ons weet nie”, sy het toe sommer haarself geantwoord want ons antwoord was nie goed genoeg vir haar gewees nie…

“Wanneer die Here so sê” ek het met verbasing na haar gekyk want dit is die perfekte antwoord.

Ons is meeste van die tyd in die lockdown negatief oor wat aangaan, ja dit is n realiteit en ons moet bewus wees van die COVID – 19 virus, maar hierdie tyd is die perfekte tyd vir jou en jou gesin om nader aan die Here te kom om n persoonlike verhouding met God te hou en om kwaliteit tyd saam met jou gesin te spandeer.

Ons het in die week as gesin soveel goed verander in ons leefstyl en Baie meer tyd spandeer saam met God.

Hebrews 13: 5- 6 APM

“Let your character [your moral essence, your inner nature] be free from the love of money [shun greed—be financially ethical], being content with what you have; for He has said, “I will never [under any circumstances] desert you [nor give you up nor leave you without support, nor will I in any degree leave you helpless], nor will I forsake or let you down or relax My hold on you [assuredly not]!” So we take comfort and are encouraged and confidently say, “The Lord is my Helper [in time of need], I will not be afraid . What will man do to me ?”

Die Here sal ons nooit verlaat nie maar ons moet nie die Here verlaat nie maak nie saak in watter omstandighede ons is nie Prys die Here altyd. God weet waarvan ons gemaak is, God weet wat ons begeertes en behoeftes is, moet nie twyfel in die Here nie…

WITH CHRIST I STAND IN VICTORY

Leave a Comment