Skip to content

Uncategorized

God het jou nie vergeet nie

Psalm 22:25 “ Wanneer ’n mens swaarkry, ’n mens wat homself nie kan red nie, dan het die Here nie gemaak of dit nie belangrik is nie. Hy het nie sy gesig weggedraai van so ’n mens nie, Hy het gehoor toe ek geroep het en gevra het dat Hy my moet help” ABA Die…

Read More

Wat is ’n ma? Deur die oë van ’n kind….

’n Ma deur die oë van ’n kind Ma’s is baie mooi, hulle kleur hulle gesigte in. Ma’s lees vir mens stories Ma’s kan goed sien, as jy klaar gebad het sien hulle dis nog vuil agter jou ore. As jy stout is sien hulle deer ‘n muur en vra wat jy al weer doen.…

Read More

Liefdevolle Dissipline

Dit is nog donker wanneer ek opstaan in die week vir werk.. Dit is eintlik vir my so lekker, want dit is doodstil. Wanneer ek in die bad sit, kom sit my klein grys bol kat op die bad se rand om met my te gesels. Dit is so lekker want ek kan daardie tyd…

Read More

Die Hartklop van n pa

Die verlange vir my pa word elke jaar en elke dag net al hoe meer en meer. Mense sê dat dit sal elke jaar net beter word, ja die hartseer het verander na blydskap, maar die hartklop van my pa mis ek al hoe meer. Die verhouding tussen my man en my dogtertjie laat my…

Read More

Vriendskap (Deel 2)

Die koste van vriendskap Ons gebruik van die woord vriend is dikwels taamlik nalatig. Deels is dit die gevolg van Facebook waar “like” gelyk is aan vriend. Hiermee verloor ons die betekenis van wat vriendskap in die Bybel werklik is. Vriendskap is meer as aangename geselskap. Miskien is ware vriendskap vandag skaars omdat dit baie…

Read More

Vriendskap (Gedeelte 1)

Eienskappe van Vriendskap “Julle is die uitverkope volk van God wat Hy baie lief het. Daarom moet hulle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees.” Kolossense 3:12 Hierdie vers sê dit alles, nie waar nie? Hierdie is die eienskappe wat jy in ’n vriendin wil hê; simpatie om in jou pyn te deel, goedheid om…

Read More

Bid vir jou man

Bid vir jou man… Wanneer ek vir my man bid probeer ek om altyd mooi ingesteld te wees op my woorde. Mens kan eerder min se en dit val in lyn met die wil en hart van die Here, as wat jy opstelle bid en dis uit emosies soos selfsug, bitterheid en woede. Gebede is…

Read More

Vir n spesiale Mamma

Wat is n ma –  ‘n Ma is iemand wat jou altyd lief het. Sy is die een wat altyd na jou sal oplet. Haar hande is altyd sag, al werk sy hoe hard. Sy voel jou pyn, sy ken jou smart Haar glimlag so sag, haar trane so stil. ‘n Ma ken altyd haar…

Read More

God doen steeds wonderwerke

Die grootste geskenk wat ’n vrou in haar lewe kan kry is om ’n mamma te word. Daardie oomblik wat jy uitvind jy is swanger – jy is op jou gelukkigste. Dan begin die morning sickness, moegheid, nie lekker slaap nie, voete wat swel en kilo’s wat jy optel.. Maar die lewe binne ons wat…

Read More

Die Wapenrusting van God

Daar woed elke dag, die hele dag lank, ’n blinde oorlog om ons vroue. Dit kan nie gesien of gehoor word nie, maar dit kan in elke faset van ’n mens se lewe gevoel word. ’n Vurige, bose vyand wil paniek veroorsaak in alles wat vir ’n vrou saak maak: haar hart, gedagtes, huwelik, kinders,…

Read More