More begin die skole weer, ek weet nie wie is meer opgewonde nie die mammas en Pappas of die kinders nie. Daar is groot opgewondenheid in ons huis want ons pop gaan na n nuwe skool en sy kan nie wag nie. Ek weet daar is in huise kinders wat opgewonde is en self senuweeagtig…

Read More

OVERCOMER (2019) Dit gebeur altyd met ons dat wanneer ons n Christelike movie kyk dat dit net die regte tyd is wanneer ons dit kyk. Ek het nou gedink om vir julle n paragraaf te skryf waaroor die fliek gaan, maar ek het sommer besluit dat dit beter gaan wees dat julle sommer die trailer…

Read More

Ek weet dat die jaar nou al begin het, maar ons gesin was nog tot vandag toe in vakansie mode…. More is dit weer terug na, werk, kinders regmaak en voorberei vir skool (ja wat eers oor n week begin). Besig, besig en meer besig. Ek begin gelukkig nie more werk nie, ek is nog…

Read More

1 John 4:8“Whoever does not love does not know God, because God is love.” John 15:12-13“My command is this: Love each other as I have loved you. Greater love has no one than this: to lay down one’s life for one’s friends.” Ruth 1:16-17“But Ruth replied, ‘Don’t urge me to leave you or to turn back…

Read More

Ek sit in my bed en besef dat more die laaste daggie is van 2019…. Ek dink terug aan al die goeie, slegte, fun en hartseer dae wat ek en my mense gehad het die jaar. Ek moet se dit was Baie meer goeie as slegte dae. Ek dink ek is die gelukkigste vrou in…

Read More

Dit is amper die einde van 2019.. Die laaste 2 maande was nogal rowwe maande, nie op n slegte manier nie maar op n baie goeie manier. My eerste prinsessie word in Januarie 5 en ons het 20 November nog n prinsessie ryker geword… Ek moet se dit was nogal n aanpassing gewees, maar ek…

Read More

Psalm 22:25 “ Wanneer ’n mens swaarkry, ’n mens wat homself nie kan red nie, dan het die Here nie gemaak of dit nie belangrik is nie. Hy het nie sy gesig weggedraai van so ’n mens nie, Hy het gehoor toe ek geroep het en gevra het dat Hy my moet help” ABA Die…

Read More

’n Ma deur die oë van ’n kind Ma’s is baie mooi, hulle kleur hulle gesigte in. Ma’s lees vir mens stories Ma’s kan goed sien, as jy klaar gebad het sien hulle dis nog vuil agter jou ore. As jy stout is sien hulle deer ‘n muur en vra wat jy al weer doen.…

Read More

Dit is nog donker wanneer ek opstaan in die week vir werk.. Dit is eintlik vir my so lekker, want dit is doodstil. Wanneer ek in die bad sit, kom sit my klein grys bol kat op die bad se rand om met my te gesels. Dit is so lekker want ek kan daardie tyd…

Read More

Die verlange vir my pa word elke jaar en elke dag net al hoe meer en meer. Mense sê dat dit sal elke jaar net beter word, ja die hartseer het verander na blydskap, maar die hartklop van my pa mis ek al hoe meer. Die verhouding tussen my man en my dogtertjie laat my…

Read More